Voorskou – hierdie webwerf is nog nie klaar nie.

Die Onnie se Laai English

Gemaak deur 'n onnie, vir onnies

Die Onnie se Laai

CAPS-hulpbronne Gr 4–7 · Assesserings met memo's

Probeer eers gratis Kyk in die winkel

Probeer dit voor jy iets koop

Al die gratis hulpbronne →

Hallo! Ek is Sophia

Hallo! Ek is Sophia, 'n onnie-in-wording 👋 Ek maak die goed wat ek self in die klas wou hê: CAPS-assesserings vir Graad 4–7 in Afrikaans, altyd met 'n volledige memo. Minder Sondagaande voor die rekenaar. Sê gerus wat jy soek, ek antwoord self 💛

Meer oor my →

Vir wie?

  • Onderwysers
  • Ouers
  • Tuisskoolgesinne
  • Onderwysstudente

Uit die winkel

Die hele winkel →

Sê gerus wat jy soek, ek antwoord self

Stuur 'n WhatsApp Stuur 'n boodskap